Biedienigsuitreike

Uitreike is geloof in aksie en dit beeld alles wat ons sê en doen by Derek Prince Ministries uit.

Deur spesifieke bedieningsbehoeftes of streke regoor die wêreld te teiken, funksioneer ons uitreike aan die voorpunt van Christelike dissipelskap en rus ons gelowiges toe om geestelike volwassenheid met ondersteuning te bereik.

In praktiese terme sluit dit die wydverspreide vertaling, vervaardiging en verspreiding van onderrigmateriaal in om dissipels toe te rus om dissipels te maak. Ander uitreikdienste sluit ondersteuning vir verarmde gemeenskappe en Christene wat vervolging weens hul geloof in die gesig staar in.

External website link icon

External website link icon

External website link icon

Plaaslike Uitreik

Ons begeer opreg om die plaaslike mense te bereik en volhartige gelowiges regoor die land te dissipel. Om dit te doen, het ons Derek Prince Bybelonderrigmateriaal vertaal en versprei. Dit sluit in boeke, onderrigbriewe, poduitsendings, video's en meer. Ons is baie bemoedig deur die reaksie, en hou aan met die wete dat daar nog baie geleenthede wag.

Ons nooi jou uit om vir ons plaaslike uitreik te bied en finansieël te ondersteun.

White heart icon
Skenk

Uitreik

Om die verlore te bereik en dissipels toe te rus deur praktiese uitreike wat werklik 'n verskil maak.

Share notification iconBlack special offer iconBlack donate icon

Globale Impak

Ons begeer opreg om die plaaslike mense te bereik en volhartige gelowiges regoor die land te dissipel. Om dit te doen, het ons Derek Prince Bybelonderrigmateriaal vertaal en versprei. Dit sluit in boeke, onderrigbriewe, poduitsendings, video's en meer. Ons is baie bemoedig deur die reaksie, en hou aan met die wete dat daar nog baie geleenthede wag.

Wat is 'n Uitreik?

Uitreike is geloof in aksie en dit beeld alles wat ons sê en doen by Derek Prince Ministries uit.

Deur spesifieke bedieningsbehoeftes of streke regoor die wêreld te teiken, funksioneer ons uitreike aan die voorpunt van Christelike dissipelskap en rus ons gelowiges toe om geestelike volwassenheid met ondersteuning te bereik.

In praktiese terme sluit dit die wydverspreide vertaling, vervaardiging en verspreiding van onderrigmateriaal in om dissipels toe te rus om dissipels te maak. Ander uitreikdienste sluit ondersteuning vir verarmde gemeenskappe en Christene wat vervolging weens hul geloof in die gesig staar in.

Daar was nooit 'n groter nood vir hierdie bedienings as nou nie.

White heart icon
Skenk