Bybelonderrig & Christen Dissipelering
By Derek Prince Ministries is ons passie om die Bybel te onderrig en om dissipels te maak van gelowiges, sodat hulle lewens voluit geleef kan word deur Jesus, en sodat hulle 'n gesonde begrip van die Woord van God kan verkry. Rus jou geloof toe en verander jou wêreld met ons gratis Bybelhulpbronne wat tydlose leringe deur Derek Prince bevat.